Handelinge 11:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Onder hulle was daar egter party manne van Siprus en Sireʹne wat na Antiogiʹë gekom en met die Griekssprekendes+ begin praat het en die goeie nuus van die Here Jesus bekend gemaak het.+
20 Onder hulle was daar egter party manne van Siprus en Sireʹne wat na Antiogiʹë gekom en met die Griekssprekendes+ begin praat het en die goeie nuus van die Here Jesus bekend gemaak het.+