Handelinge 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar die Jode wat nie geglo het nie, het die siele van mense van die nasies opgestook+ en het hulle ten kwade teen die broers beïnvloed.+ Handelinge 14:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daar het egter Jode van Antiogiʹë en Ikoʹnium aangekom en die skare oorreed,+ en hulle het Paulus gestenig en hom tot buite die stad gesleep, onder die indruk dat hy dood is.+
2 Maar die Jode wat nie geglo het nie, het die siele van mense van die nasies opgestook+ en het hulle ten kwade teen die broers beïnvloed.+
19 Daar het egter Jode van Antiogiʹë en Ikoʹnium aangekom en die skare oorreed,+ en hulle het Paulus gestenig en hom tot buite die stad gesleep, onder die indruk dat hy dood is.+