19 Daar het egter Jode van Antiogiʹë en Ikoʹnium aangekom en die skare oorreed,+ en hulle het Paulus gestenig en hom tot buite die stad gesleep, onder die indruk dat hy dood is.+
2 maar dat ons, nadat ons (soos julle weet) eers gely het+ en minagtend behandel is+ in Filipʹpi,+ deur middel van ons God die vrymoedigheid bymekaargeskraap het om met groot worsteling die goeie nuus van God tot julle te spreek.+
11 my vervolginge, my lyding, die soort dinge wat my oorgekom het in Antiogiʹë,+ in Ikoʹnium,+ in Listra,+ die soort vervolginge wat ek verdra het; en tog het die Here my uit hulle almal verlos.+