15 Ná die openbare voorlesing van die Wet+ en van die Profete het die presiderende beamptes+ van die sinagoge na hulle gestuur en gesê: “Manne, broers, as julle enige woord van aanmoediging vir die volk het, spreek dit dan.”
23 En nadat hy ’n tyd daar deurgebring het, het hy vertrek en van plek tot plek deur die land van Galaʹsië+ en Friʹgië+ gegaan en al die dissipels versterk.+