Kolossense 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Aristarʹgus,+ my medegevangene, stuur vir julle groete, en so ook Markus,+ die neef van Barʹnabas (aangaande wie julle opdragte ontvang het om hom te verwelkom+ as hy ooit na julle toe kom), 2 Timoteus 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Net Lukas is by my. Neem Markus en bring hom saam met jou, want hy is vir my nuttig+ om diens te verrig.
10 Aristarʹgus,+ my medegevangene, stuur vir julle groete, en so ook Markus,+ die neef van Barʹnabas (aangaande wie julle opdragte ontvang het om hom te verwelkom+ as hy ooit na julle toe kom),
11 Net Lukas is by my. Neem Markus en bring hom saam met jou, want hy is vir my nuttig+ om diens te verrig.