Handelinge 18:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En nadat hy ’n tyd daar deurgebring het, het hy vertrek en van plek tot plek deur die land van Galaʹsië+ en Friʹgië+ gegaan en al die dissipels versterk.+ Galasiërs 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar julle weet dat dit as gevolg van ’n siekte van my vlees was dat ek die goeie nuus die eerste keer aan julle bekend gemaak het.+
23 En nadat hy ’n tyd daar deurgebring het, het hy vertrek en van plek tot plek deur die land van Galaʹsië+ en Friʹgië+ gegaan en al die dissipels versterk.+
13 Maar julle weet dat dit as gevolg van ’n siekte van my vlees was dat ek die goeie nuus die eerste keer aan julle bekend gemaak het.+