Lukas 24:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Toe het hy hulle verstand ten volle geopen om die betekenis van die Skrif te begryp,+ 1 Korintiërs 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 sodat nie hy wat plant of hy wat natgooi, iets is nie,+ maar God wat dit laat groei.+