Efesiërs 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en spreek tot mekaar met psalms+ en lofliedere+ tot God en geestelike liedere, en sing+ en begelei julle met musiek+ in julle hart tot Jehovah, Kolossense 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat die woord van die Christus ryklik in julle woon in alle wysheid.+ Hou aan om mekaar te leer+ en ernstig te vermaan met psalms,+ lofliedere tot God, geestelike liedere+ met welwillendheid, terwyl julle in julle harte tot Jehovah sing.+ Jakobus 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ly iemand onder julle kwaad? Laat hom aanhou bid.+ Is iemand opgeruimd? Laat hom psalmsing.+
19 en spreek tot mekaar met psalms+ en lofliedere+ tot God en geestelike liedere, en sing+ en begelei julle met musiek+ in julle hart tot Jehovah,
16 Laat die woord van die Christus ryklik in julle woon in alle wysheid.+ Hou aan om mekaar te leer+ en ernstig te vermaan met psalms,+ lofliedere tot God, geestelike liedere+ met welwillendheid, terwyl julle in julle harte tot Jehovah sing.+