19 Daar het egter Jode van Antiogiʹë en Ikoʹnium aangekom en die skare oorreed,+ en hulle het Paulus gestenig en hom tot buite die stad gesleep, onder die indruk dat hy dood is.+
15 wat selfs die Here Jesus+ en die profete doodgemaak+ en ons vervolg het.+ Daarbenewens behaag hulle God nie, maar is teen die belange van alle mense,