Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+

  • Handelinge 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Maar God het hom opgewek+ deur die smarte van die dood te ontbind,+ want dit was nie moontlik dat hy blywend daardeur vasgehou kon word nie.+

  • Handelinge 13:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 dat God dit volkome vir ons, hulle kinders, vervul het deurdat hy Jesus opgewek het;+ net soos daar in die tweede psalm geskrywe staan: ‘Jy is my seun, ek het vandag jou Vader geword.’+

  • Romeine 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want as ons een met hom geword het in die gelykheid van sy dood,+ sal ons beslis ook een met hom wees in die gelykheid van sy opstanding;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel