Matteus 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Oral waar iemand julle nie inneem nie of na julle woorde nie luister nie, skud die stof van julle voete+ af wanneer julle uit daardie huis of daardie stad uitgaan. Handelinge 13:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Dié het die stof van hulle voete teen hulle afgeskud+ en na Ikoʹnium gegaan.
14 Oral waar iemand julle nie inneem nie of na julle woorde nie luister nie, skud die stof van julle voete+ af wanneer julle uit daardie huis of daardie stad uitgaan.