Romeine 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dra my groete oor aan Prisca en Aʹquila,+ my medewerkers+ in Christus Jesus, 1 Korintiërs 16:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die gemeentes van Asië stuur vir julle groete.+ Aʹquila en Prisca saam met die gemeente wat in hulle huis is,+ groet julle hartlik in die Here.
19 Die gemeentes van Asië stuur vir julle groete.+ Aʹquila en Prisca saam met die gemeente wat in hulle huis is,+ groet julle hartlik in die Here.