3 Want een van die eerste dinge wat ek aan julle oorgedra het, is wat ek ook ontvang het,+ dat Christus vir ons sondes gesterf het, volgens die Skrif;+
16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys,+ om dinge reg te stel,+ om in regverdigheid te dissiplineer,+