Matteus 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek doop julle wel met water+ weens julle berou;+ maar die een wat ná my kom,+ is sterker as ek, wie se sandale ek nie werd is om uit te trek nie.+ Hy sal julle met heilige gees+ en met vuur+ doop. Markus 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 het Johannes, die doper, in die wildernis verskyn en doop as ’n simbool van berou tot vergifnis van sondes+ verkondig. Handelinge 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 want Johannes het wel met water gedoop, maar nie baie dae hierna nie sal julle in heilige gees gedoop word.”+
11 Ek doop julle wel met water+ weens julle berou;+ maar die een wat ná my kom,+ is sterker as ek, wie se sandale ek nie werd is om uit te trek nie.+ Hy sal julle met heilige gees+ en met vuur+ doop.
4 het Johannes, die doper, in die wildernis verskyn en doop as ’n simbool van berou tot vergifnis van sondes+ verkondig.
5 want Johannes het wel met water gedoop, maar nie baie dae hierna nie sal julle in heilige gees gedoop word.”+