Johannes 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want ons het almal uit sy volheid ontvang,+ ja, onverdiende goedhartigheid op onverdiende goedhartigheid.+ Efesiërs 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Aan my, iemand wat geringer is as die geringste+ van alle heiliges, is hierdie onverdiende goedhartigheid+ gegee, sodat ek die goeie nuus oor die onpeilbare rykdom+ van die Christus aan die nasies+ bekend sou maak
16 Want ons het almal uit sy volheid ontvang,+ ja, onverdiende goedhartigheid op onverdiende goedhartigheid.+
8 Aan my, iemand wat geringer is as die geringste+ van alle heiliges, is hierdie onverdiende goedhartigheid+ gegee, sodat ek die goeie nuus oor die onpeilbare rykdom+ van die Christus aan die nasies+ bekend sou maak