Deuteronomium 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘En jy mag nie egbreuk pleeg nie.+ 1 Korintiërs 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wat! Weet julle nie dat onregverdiges God se koninkryk nie sal beërf nie?+ Moenie mislei word nie. Geen hoereerders+ of afgodedienaars+ of egbrekers+ of mans wat vir onnatuurlike doeleindes+ aangehou word of mans wat by mans lê+
9 Wat! Weet julle nie dat onregverdiges God se koninkryk nie sal beërf nie?+ Moenie mislei word nie. Geen hoereerders+ of afgodedienaars+ of egbrekers+ of mans wat vir onnatuurlike doeleindes+ aangehou word of mans wat by mans lê+