30 Maar dit is aan hom te danke dat julle in eenheid met Christus Jesus is, wat vir ons wysheid+ wat van God kom, geword het, ook regverdigheid+ en heiliging+ en bevryding deur ’n losprys;+
24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+