Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+

  • Genesis 17:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek sal jou uitermate vrugbaar maak en sal jou nasies laat word, en konings sal uit jou voortkom.+

  • Genesis 18:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Abraham gaan tog gewis ’n groot en magtige nasie word, en al die nasies van die aarde sal hulleself deur middel van hom seën.+

  • Genesis 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel