Genesis 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Abraham en Sara was oud, gevorderd in jare.+ Sara het al opgehou om te menstrueer.+ Hebreërs 11:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Deur geloof het ook Sara+ self krag ontvang om saad te ontvang, selfs toe sy verby die ouderdomsgrens was,+ aangesien sy hom wat beloof het, getrou geag het.+
11 Deur geloof het ook Sara+ self krag ontvang om saad te ontvang, selfs toe sy verby die ouderdomsgrens was,+ aangesien sy hom wat beloof het, getrou geag het.+