13 Mag die God wat hoop gee, julle met alle vreugde en vrede vervul deurdat julle glo, sodat julle oorvloedig kan wees in hoop met krag van die heilige gees.+
6 maar Christus was getrou as ’n Seun+ oor die huis van daardie Een.+ Ons is die huis van daardie Een, as ons tot die einde toe stewig aan ons vrymoedigheid van spraak en ons geroem oor die hoop vashou.+