12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,+ en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,+ omdat hy sy siel in die dood uitgestort het+ en saam met die oortreders getel is;+ en hy het die sonde van baie gedra,+ en vir die oortreders het hy tussenbeide getree.+
18 Ja, ook Christus het eens en vir altyd aangaande sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle tot God te lei+—hy wat doodgemaak is in die vlees,+ maar lewend gemaak is in die gees.+