Johannes 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die dief+ kom nie tensy dit is om te steel en te slag en te vernietig nie.+ Ek het gekom sodat hulle lewe kan hê, en dit in oorvloed kan hê. Romeine 3:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 God het hom gestel as ’n offer vir versoening+ deur geloof in sy bloed.+ Dit was om sy eie regverdigheid te toon, want hy het die sondes vergewe+ wat in die verlede plaasgevind het terwyl God verdraagsaamheid beoefen het,+
10 Die dief+ kom nie tensy dit is om te steel en te slag en te vernietig nie.+ Ek het gekom sodat hulle lewe kan hê, en dit in oorvloed kan hê.
25 God het hom gestel as ’n offer vir versoening+ deur geloof in sy bloed.+ Dit was om sy eie regverdigheid te toon, want hy het die sondes vergewe+ wat in die verlede plaasgevind het terwyl God verdraagsaamheid beoefen het,+