Romeine 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Daarom sal geen vlees deur werke van die wet voor hom regverdig verklaar word nie,+ want deur die wet+ is die juiste kennis van sonde.+
20 Daarom sal geen vlees deur werke van die wet voor hom regverdig verklaar word nie,+ want deur die wet+ is die juiste kennis van sonde.+