2 Petrus 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Terwyl hulle vryheid aan hulle beloof,+ voer hulle self ’n bestaan as slawe van verderflikheid.+ Want elkeen wat deur ’n ander oorwin word, word deur dié ’n slaaf gemaak.+
19 Terwyl hulle vryheid aan hulle beloof,+ voer hulle self ’n bestaan as slawe van verderflikheid.+ Want elkeen wat deur ’n ander oorwin word, word deur dié ’n slaaf gemaak.+