Romeine 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+ Efesiërs 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Laat geen mens julle met leë woorde bedrieg nie,+ want weens die voormelde dinge kom die gramskap van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.+
5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+
6 Laat geen mens julle met leë woorde bedrieg nie,+ want weens die voormelde dinge kom die gramskap van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.+