Miga 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hulle het velde begeer en daarop beslag gelê;+ ook huise, en dit geneem; en hulle het ’n man en sy huisgesin, ’n man en sy erfbesitting,+ te kort gedoen.+ Handelinge 20:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Ek het geen mens se silwer of goud of klere hebsugtig begeer nie.+
2 En hulle het velde begeer en daarop beslag gelê;+ ook huise, en dit geneem; en hulle het ’n man en sy huisgesin, ’n man en sy erfbesitting,+ te kort gedoen.+