Romeine 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek vra dan: God het sy volk tog nie verwerp nie, of hoe?+ Mag dit nooit gebeur nie! Want ek is ook ’n Israeliet,+ van die saad van Abraham, uit die stam Benjamin.+ Hebreërs 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 want hy was nog in die lendene+ van sy voorvader toe Melgiseʹdek hom tegemoetgegaan het.+
11 Ek vra dan: God het sy volk tog nie verwerp nie, of hoe?+ Mag dit nooit gebeur nie! Want ek is ook ’n Israeliet,+ van die saad van Abraham, uit die stam Benjamin.+