Romeine 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar ons dank God dat julle slawe van die sonde was, maar uit die hart gehoorsaam geword het aan dié vorm van leer waaraan julle oorgegee is.+ 1 Korintiërs 15:57 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 57 Maar aan God die dank, want hy gee ons die oorwinning deur ons Here Jesus Christus!+
17 Maar ons dank God dat julle slawe van die sonde was, maar uit die hart gehoorsaam geword het aan dié vorm van leer waaraan julle oorgegee is.+