1 Johannes 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hierdeur is die liefde van God in ons geval openbaar gemaak,+ want God het sy enigverwekte Seun+ in die wêreld uitgestuur sodat ons deur hom die lewe kan verkry.+
9 Hierdeur is die liefde van God in ons geval openbaar gemaak,+ want God het sy enigverwekte Seun+ in die wêreld uitgestuur sodat ons deur hom die lewe kan verkry.+