14 En die Woord het vlees geword+ en onder ons gewoon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ’n heerlikheid soos dié van ’n enigverwekte seun+ wat van ’n vader kom; en hy was vol onverdiende goedhartigheid en waarheid.+
15 Want ons het as ’n hoëpriester nie iemand wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar iemand wat in alle opsigte soos ons op die proef gestel is, maar sonder sonde.+