Romeine 6:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wat was die vrug+ dan wat julle toe gehad het? Dinge+ waaroor julle julle nou skaam. Want die uiteinde van dié dinge is die dood.+ Hebreërs 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?
21 Wat was die vrug+ dan wat julle toe gehad het? Dinge+ waaroor julle julle nou skaam. Want die uiteinde van dié dinge is die dood.+
14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?