Handelinge 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar God het hom opgewek+ deur die smarte van die dood te ontbind,+ want dit was nie moontlik dat hy blywend daardeur vasgehou kon word nie.+ 1 Korintiërs 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar God het die Here opgewek+ en sal ook ons uit die dood opwek+ deur sy krag.+
24 Maar God het hom opgewek+ deur die smarte van die dood te ontbind,+ want dit was nie moontlik dat hy blywend daardeur vasgehou kon word nie.+