Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+

  • Johannes 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jesus het geantwoord: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Tensy iemand uit water+ en gees+ gebore word, kan hy nie in die koninkryk van God ingaan nie.

  • Johannes 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die wind+ waai waar dit wil, en jy hoor die geluid daarvan, maar jy weet nie waar dit vandaan kom en waarheen dit gaan nie. So is elkeen wat uit die gees gebore is.”+

  • Hebreërs 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want hy wat heilig sowel as dié wat geheilig word,+ stam almal van een af,+ en om hierdie rede skaam hy hom nie om hulle “broers” te noem nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel