1 Petrus 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Inteendeel, hou aan om julle te verbly,+ aangesien julle deelgenote in die lyding van die Christus is,+ sodat julle julle ook gedurende die openbaring+ van sy heerlikheid kan verbly en kan oorloop van vreugde.
13 Inteendeel, hou aan om julle te verbly,+ aangesien julle deelgenote in die lyding van die Christus is,+ sodat julle julle ook gedurende die openbaring+ van sy heerlikheid kan verbly en kan oorloop van vreugde.