Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ek in eenheid met hulle en u in eenheid met my, sodat hulle volkome een gemaak kan word,+ sodat die wêreld kan weet dat u my uitgestuur het en dat u hulle liefgehad het net soos u my liefgehad het.

  • Romeine 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want as ons een met hom geword het in die gelykheid van sy dood,+ sal ons beslis ook een met hom wees in die gelykheid van sy opstanding;+

  • 1 Korintiërs 15:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 En net soos ons die beeld+ gedra het van die een wat van stof gemaak is, sal ons ook die beeld+ van die hemelse dra.

  • Efesiërs 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 en julle met die nuwe persoonlikheid+ moet beklee,+ wat na God se wil in ware regverdigheid+ en lojaliteit geskep is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel