25 God het hom gestel as ’n offer vir versoening+ deur geloof in sy bloed.+ Dit was om sy eie regverdigheid te toon, want hy het die sondes vergewe+ wat in die verlede plaasgevind het terwyl God verdraagsaamheid beoefen het,+
9 Hierdeur is die liefde van God in ons geval openbaar gemaak,+ want God het sy enigverwekte Seun+ in die wêreld uitgestuur sodat ons deur hom die lewe kan verkry.+