Genesis 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Jehovah het vir haar gesê: “Twee nasies is in jou moederskoot,+ en twee volksgroepe sal uit jou liggaam geskei word;+ en die een volksgroep sal sterker wees as die ander volksgroep,+ en die oudste sal die jongste dien.”+
23 En Jehovah het vir haar gesê: “Twee nasies is in jou moederskoot,+ en twee volksgroepe sal uit jou liggaam geskei word;+ en die een volksgroep sal sterker wees as die ander volksgroep,+ en die oudste sal die jongste dien.”+