5 Jesus het hierdie twaalf uitgestuur en hulle hierdie bevele gegee:+ “Moenie op die pad van die nasies afdraai nie, en moenie in ’n Samaritaanse stad ingaan nie;+
14 Maar Petrus het saam met die elf opgestaan+ en sy stem verhef en hulle soos volg toegespreek: “Manne van Judeʹa en al julle inwoners van Jerusalem,+ laat dít aan julle bekend wees en luister na my woorde.