1 Korintiërs 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Is ek nie vry nie?+ Is ek nie ’n apostel nie?+ Het ek nie Jesus, ons Here, gesien nie?+ Is julle nie my werk in die Here nie? 1 Korintiërs 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want ek is die geringste+ van die apostels, en ek is nie werd om ’n apostel genoem te word nie, omdat ek die gemeente van God vervolg het.+
9 Is ek nie vry nie?+ Is ek nie ’n apostel nie?+ Het ek nie Jesus, ons Here, gesien nie?+ Is julle nie my werk in die Here nie?
9 Want ek is die geringste+ van die apostels, en ek is nie werd om ’n apostel genoem te word nie, omdat ek die gemeente van God vervolg het.+