Romeine 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Of verag jy die rykdom van sy goedhartigheid+ en verdraagsaamheid+ en lankmoedigheid,+ omdat jy nie weet dat die goedhartigheid van God jou tot berou probeer lei nie?+ Romeine 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 sodat hy die rykdom+ van sy heerlikheid oor voorwerpe+ van barmhartigheid bekend kon maak, wat hy vooraf berei het vir heerlikheid,+
4 Of verag jy die rykdom van sy goedhartigheid+ en verdraagsaamheid+ en lankmoedigheid,+ omdat jy nie weet dat die goedhartigheid van God jou tot berou probeer lei nie?+
23 sodat hy die rykdom+ van sy heerlikheid oor voorwerpe+ van barmhartigheid bekend kon maak, wat hy vooraf berei het vir heerlikheid,+