Jesaja 40:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wie het die afmetings van die gees van Jehovah geneem, en wie kan aan hom as sy raadsman enigiets bekend maak?+ Daniël 4:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+
13 Wie het die afmetings van die gees van Jehovah geneem, en wie kan aan hom as sy raadsman enigiets bekend maak?+
35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+