Johannes 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jesus het hom geantwoord: “U sou hoegenaamd geen gesag teen my hê as dit nie van bo aan u gegee was nie.+ Daarom het die man wat my aan u oorgelewer het, groter sonde.”
11 Jesus het hom geantwoord: “U sou hoegenaamd geen gesag teen my hê as dit nie van bo aan u gegee was nie.+ Daarom het die man wat my aan u oorgelewer het, groter sonde.”