Lukas 6:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “En net soos julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen.+ 2 Timoteus 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+
24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+