Matteus 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Hou op om te oordeel,+ sodat julle nie geoordeel word nie; Jakobus 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Een is wetgewer en regter,+ hy wat kan red en vernietig.+ Maar jy, wie is jy om jou naaste te oordeel?+
12 Een is wetgewer en regter,+ hy wat kan red en vernietig.+ Maar jy, wie is jy om jou naaste te oordeel?+