Matteus 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Gelukkig is die vredeliewendes,+ want hulle sal ‘kinders+ van God’ genoem word. Romeine 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wees, indien moontlik, sover dit van julle afhang, vreedsaam+ teenoor alle mense.