Matteus 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+ Romeine 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar ons dank God dat julle slawe van die sonde was, maar uit die hart gehoorsaam geword het aan dié vorm van leer waaraan julle oorgegee is.+
15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+
17 Maar ons dank God dat julle slawe van die sonde was, maar uit die hart gehoorsaam geword het aan dié vorm van leer waaraan julle oorgegee is.+