3 Ook sal hulle julle uit hebsug met valse woorde uitbuit.+ Maar wat hulle betref, die oordeel van lank gelede+ sloer nie, en hulle vernietiging sluimer nie.+
16 Hierdie mense is murmureerders,+ klaers oor hulle lewenslot, wat volgens hulle eie begeertes handel,+ en hulle mond spreek opgeblase dinge,+ terwyl hulle ter wille van hulle eie voordeel persoonlikhede bewonder.+