Kolossense 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dit sê ek sodat geen mens julle met oorredende argumente mislei nie.+ Titus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want daar is talle weerbarstiges, onsinpraters+ en bedrieërs van die verstand, veral dié wat aan die besnydenis vashou.+
10 Want daar is talle weerbarstiges, onsinpraters+ en bedrieërs van die verstand, veral dié wat aan die besnydenis vashou.+