Romeine 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want ek sou kon wens dat ek self as die vervloekte van die Christus geskei was ten behoewe van my broers,+ my familielede na die vlees,+ Romeine 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Groet Androniʹkus en Juʹnias, my familielede+ en my medegevangenes,+ wat manne van aansien is onder die apostels en wat langer as ek in eenheid+ met Christus is.
3 Want ek sou kon wens dat ek self as die vervloekte van die Christus geskei was ten behoewe van my broers,+ my familielede na die vlees,+
7 Groet Androniʹkus en Juʹnias, my familielede+ en my medegevangenes,+ wat manne van aansien is onder die apostels en wat langer as ek in eenheid+ met Christus is.