7 Gevolglik het die woord van God aangehou groei,+ en die aantal dissipels het in Jerusalem geweldig bly toeneem;+ en ’n groot menigte priesters+ het aan die geloof gehoorsaam geword.+
3 terwyl hy op sy eie bestemde tye sy woord openbaar gemaak het in die prediking wat aan my toevertrou is,+ ooreenkomstig die bevel van ons Redder,+ God;